1981 MARTIC REUNION FOR MATRICS OF HOëRSKOOL PORT NATAL IN DURBAN. EVENT WILL TAKE PLACE ON 2&3 JUNE 2011. THE SCHOOL WILL ALSO BE CELEBRATING THEIR 70TH BIRTHDAY OVER THE WEEKEND OF 3-5 JUNE 2011. PLEASE CONTACT US ON FACEBOOK - 1981 MATRIEK RE-UNIE, OR BY E-MAIL AT processair@telkomsa.net. IF YOU ARE INTERESTED.
Is daar REGTIG geen 1967 matrieks wat belangstel om kontak te maak met van die ander studente van daardie jaar nie???? Indien daar ENETJIE is hier is die eerste adres........... mariannegeldenhuys@gmail.com ag tog net vir die lekker daarvan. Ek kan nie die 5de Junie in Durban wees nie maar sal wel van die 14de af in Port Shepstone by my kinders kuier.Dit sal nogals lekker wees om tog van die ou mense weer te ervaar.