![]() |
|
||||
|
| |||||
Hazel Food Market -Erfenisdag en Nasionale Braai Dag
by Hazel Food Market
Hazel Food Market
Kom geniet u ontbyt en middagete en besoek meer as 60 stalletjies om u vleis, slaai benodighede, brood en iets soets koop vir u middag- of aand braai. Daar is heelwat veilige parkering asook ‘n speel area om die kleinspan besig te hou. Greenlyn Village Centre Cor Thomas Edison & Mackenzie Streets Menlo Park Vir meer inligting Retha van Hoven on 083 554 5636 info@hazelfoodmarket.co.za www.hazelfoodmarket.co.za |
|
||||
|
|
|||||
|
| Homepage | Email Us | Link Exchange | Advertise | Privacy Policy | Links | Calling Expats | About Us
Pretoria South Africa
|
|||||
|
| |||||