![]() |
|
||||||||||||
|
| |||||||||||||
dolfyntjie dagsorg en naskool sentrum
Die dagsorg sentrum het 'n huislike atmosfeer en word baie klein gehou vir individuele aandag. Ons program is opvoedkunig met 'n christelike grondslag. Naskool leerlinge word by die skool gaan haal, heerlike etes word voorsien, huiswerk en take word gedoen, Kinders word met leerwerk gehelp. Alle ure beskikbaar.
|
|
||||||||||||
|
|
|||||||||||||
|
| Homepage | Email Us | Link Exchange | Advertise | Privacy Policy | Links | Calling Expats | About Us
Pretoria South Africa
|
|||||||||||||
|
| |||||||||||||